|
|
Erfenisvereniging van Centurion |
|
|
|
|
|||
|
Sluit aan by die Erfenisvereniging |
|||
|
|
Ledegeld van die vereniging beloop tans R50 per jaar. Enigeiemand wat 'n liefde en belangstelling het vir die geskiedenis van Centurion, is welkom om aan te sluit. Ons jaarvergadering vind gewoonlik in Junie/Julie plaas waartydens die bestuur vir 'n twee-jaar termyn gekies word. Verskeie sub-komitees is saamgestel wat elkeen 'n bepaalde doel nastreef. Om aan te sluit, kontak gerus die sekretaris: Cilliers du Preez
|
||
|
(c) 2005 Erfenis vereniging van Centurion - Gebruiksvoorwaardes - Kontak ons - Webmeester |
|||