|
|
Erfenisvereniging van Centurion |
|
|||
|
|
|||||
|
Laerskool Louis Leipold besoek Irene |
|||||
|
|
Op 21, 22, 23 en 24 Februarie het elkeen van die graad 4 klasse van Louis Leipold na die Irene Konsentrasiekampkerkhof vir 'n uitstappie gegaan. Die toer is aangebied deur die Sekretaris van die vereniging, mnr Cilliers du Preez. Die kinders het elkeen die geleentheid gehad om met potlood en papier 'n afdruk te maak van een van die oorspronklike handgekerfde grafstene.
(Posted on 2008/03/05 11:39:34 AM)
|
||||
|
(c) 2005 Erfenis vereniging van Centurion - Gebruiksvoorwaardes - Kontak ons - Webmeester |
|||||