|
|
Erfenisvereniging van Centurion |
|
|
|
|
|||
|
Hoekom kry ek die SMS? |
|||
|
|
Indien u 'n SMS of epos van ons af gekry het, is dit omrede u een van die persele waar ons besoekersregisters hou, besoek het en op die register aangedui het dat u graag in kennis gestel wil word van funksies en geleenthede in die area. Dit kos u niks nie, maar ons poog om in die proses twee doele te bereik: 1) Ons wil graag mense in ons dorp bewus maak van gebeure en geskiedkundige plekke, en verseker dat die geskiedenis nie verlore raak nie. 2) Ons wil graag mense wat 'n besondere belangstelling het vir geskiedenis van Centurion, sover kry om aan te sluit en betrokke te raak by ons vereniging. Indien u verkies dat ons u nie weer kontak nie, vul net hierdie vorm in en ons sal u nie weer pla nie! |
||
|
(c) 2005 Erfenis vereniging van Centurion - Gebruiksvoorwaardes - Kontak ons - Webmeester |
|||